語系:
繁體中文
English
說明(常見問題)
回圖書館首頁
手機版館藏查詢
登入
回首頁
切換:
標籤
|
MARC模式
|
ISBD
FindBook
Google Book
Amazon
博客來
Safety as an Aspect of School Management : = Implications for Whole School Development.
紀錄類型:
書目-電子資源 : Monograph/item
正題名/作者:
Safety as an Aspect of School Management :/
其他題名:
Implications for Whole School Development.
作者:
Rankapole, Koena Jacobeth.
面頁冊數:
1 online resource (177 pages)
附註:
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-04.
Contained By:
Masters Abstracts International83-04.
標題:
Teaching. -
電子資源:
http://pqdd.sinica.edu.tw/twdaoapp/servlet/advanced?query=28372000click for full text (PQDT)
ISBN:
9798728286455
Safety as an Aspect of School Management : = Implications for Whole School Development.
Rankapole, Koena Jacobeth.
Safety as an Aspect of School Management :
Implications for Whole School Development. - 1 online resource (177 pages)
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-04.
Thesis (M.Ed.)--University of Johannesburg (South Africa), 2000.
Includes bibliographical references
Hierdie navorsing is gebasseer op skoolveiligheid as 'n aspek van skoolbestuur, in samehang met skoolontwikkeling in sy geheel. Die algemene doelwit van die navorsingsprojek is om die rol van skoolbestuur in skoolontwikkeling as geheel, te bepaal. Die spesifieke mikpunt is om noodsaaklike aspekte van die totale skoolontwikkeling onder die loep te neem, om die belang van skoolveiligheid as 'n onderdeel van skoolbestuur opvoeders oor die rol van skoolveiligheid as 'n onderafdeling van bestuur te ondersoek, en om 'n bestuurstrategie te ontwerp om skoolhoofde en skoolbestuurinstansies te help om veiligheid in skole te bevorder ten einde die kultuur van onderrig en leer te verryk.Skoolgeweld is 'n ernstige probleem omdat dit skoolbestuurders, fasiliteerders en leerders sowel fisies as psigies beinvloed. Die literatuurondersoek toon aan dat 'n gebrek aan veiligheid en sekuriteit 'n negatiewe uitwerking het op leerders se prestasie, ook op die doeltreffende en vlot bestuur van die skool as 'n leerinstansie (vergelyk Hoofstuk 2).In hierdie verhandeling word faktore wat hydra tot die probleem van skoolveiligheid; manifestasies van die probleem en hoe skoolbeheerliggame hierdie probleem behoort te hanteer, ondersoek. 'n Omvattende literatuurondersoek toon aan dat die skepping van veilige skole meebring dat 'n beleid ten opsigte van skoolveiligheid opgestel moet word, `n bestuurstrategie om skoolhoofde by te staan ontwerp moet word, en dat skoolnetwerke gemobiliseer moet word. Die multidimensionele aard van die probleem van skoolveiligheid moet dus holisties benader word, en enige poging om die probleem aan te spreek, vereis 'n gekombineerde poging van al die betrokke partye. Uit die literatuurondersoek blyk dit byvoorbeeld duidelik dat 'n gebrekkige gesinsagtergrond een van die hoofoorsake van skoolgeweld en misdaad in Suid-Afrika is (vergelyk Hoofstuk 2).Die bevindinge en slotsom van hierdie navorsingsprojek bevestig dat skoolveiligheid as `n onderafdeling van skoolbestuur bevorder kan word deur die ontwikkeling van die skool as geheel. Daardeur word 'n kettingreaksie geskep waar die ontwikkeling van een onderafdeling van die skool tot die doeltreffender funksionering van 'n ander kan lei. Bevindinge van hierdie ondersoek laat dit duidelik blyk dat die ontwikkeling van skoolveiligheid uiteindelik mag lei tot die herstel van 'n gesonde kultuur van onderrig en leer in skole.
Electronic reproduction.
Ann Arbor, Mich. :
ProQuest,
2023
Mode of access: World Wide Web
ISBN: 9798728286455Subjects--Topical Terms:
517098
Teaching.
Index Terms--Genre/Form:
542853
Electronic books.
Safety as an Aspect of School Management : = Implications for Whole School Development.
LDR
:05934nmm a2200337K 4500
001
2361337
005
20231019120558.5
006
m o d
007
cr mn ---uuuuu
008
241011s2000 xx obm 000 0 eng d
020
$a
9798728286455
035
$a
(MiAaPQ)AAI28372000
035
$a
(MiAaPQ)Johannesburg3241
035
$a
AAI28372000
040
$a
MiAaPQ
$b
eng
$c
MiAaPQ
$d
NTU
100
1
$a
Rankapole, Koena Jacobeth.
$3
3701996
245
1 0
$a
Safety as an Aspect of School Management :
$b
Implications for Whole School Development.
264
0
$c
2000
300
$a
1 online resource (177 pages)
336
$a
text
$b
txt
$2
rdacontent
337
$a
computer
$b
c
$2
rdamedia
338
$a
online resource
$b
cr
$2
rdacarrier
500
$a
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-04.
500
$a
Advisor: Squelch, J.
502
$a
Thesis (M.Ed.)--University of Johannesburg (South Africa), 2000.
504
$a
Includes bibliographical references
520
$a
Hierdie navorsing is gebasseer op skoolveiligheid as 'n aspek van skoolbestuur, in samehang met skoolontwikkeling in sy geheel. Die algemene doelwit van die navorsingsprojek is om die rol van skoolbestuur in skoolontwikkeling as geheel, te bepaal. Die spesifieke mikpunt is om noodsaaklike aspekte van die totale skoolontwikkeling onder die loep te neem, om die belang van skoolveiligheid as 'n onderdeel van skoolbestuur opvoeders oor die rol van skoolveiligheid as 'n onderafdeling van bestuur te ondersoek, en om 'n bestuurstrategie te ontwerp om skoolhoofde en skoolbestuurinstansies te help om veiligheid in skole te bevorder ten einde die kultuur van onderrig en leer te verryk.Skoolgeweld is 'n ernstige probleem omdat dit skoolbestuurders, fasiliteerders en leerders sowel fisies as psigies beinvloed. Die literatuurondersoek toon aan dat 'n gebrek aan veiligheid en sekuriteit 'n negatiewe uitwerking het op leerders se prestasie, ook op die doeltreffende en vlot bestuur van die skool as 'n leerinstansie (vergelyk Hoofstuk 2).In hierdie verhandeling word faktore wat hydra tot die probleem van skoolveiligheid; manifestasies van die probleem en hoe skoolbeheerliggame hierdie probleem behoort te hanteer, ondersoek. 'n Omvattende literatuurondersoek toon aan dat die skepping van veilige skole meebring dat 'n beleid ten opsigte van skoolveiligheid opgestel moet word, `n bestuurstrategie om skoolhoofde by te staan ontwerp moet word, en dat skoolnetwerke gemobiliseer moet word. Die multidimensionele aard van die probleem van skoolveiligheid moet dus holisties benader word, en enige poging om die probleem aan te spreek, vereis 'n gekombineerde poging van al die betrokke partye. Uit die literatuurondersoek blyk dit byvoorbeeld duidelik dat 'n gebrekkige gesinsagtergrond een van die hoofoorsake van skoolgeweld en misdaad in Suid-Afrika is (vergelyk Hoofstuk 2).Die bevindinge en slotsom van hierdie navorsingsprojek bevestig dat skoolveiligheid as `n onderafdeling van skoolbestuur bevorder kan word deur die ontwikkeling van die skool as geheel. Daardeur word 'n kettingreaksie geskep waar die ontwikkeling van een onderafdeling van die skool tot die doeltreffender funksionering van 'n ander kan lei. Bevindinge van hierdie ondersoek laat dit duidelik blyk dat die ontwikkeling van skoolveiligheid uiteindelik mag lei tot die herstel van 'n gesonde kultuur van onderrig en leer in skole.
520
$a
This research is based on school safety as an aspect of school management, in conjunction with school development as a whole. The general objective of the research project is to determine the role of school management in school development as a whole. The specific aim is to scrutinize essential aspects of the total school development, to examine the importance of school safety as a part of school management educators on the role of school safety as a subsection of management, and to design a management strategy to help principals and school management bodies to promote safety in schools in order to enrich the culture of teaching and learning.School violence is a serious problem because it affects school managers, facilitators and learners both physically and psychologically. The literature review shows that a lack of safety and security has a negative effect on learners' performance, also on the efficient and smooth management of the school as a learning institution (compare Chapter 2).In this treatise, factors that lead to the problem of school safety; manifestations of the problem and how school governing bodies should deal with this problem, examine. A comprehensive literature review shows that the creation of safe schools entails that a policy regarding school safety must be drawn up, a management strategy to assist school principals must be designed, and that school networks must be mobilized. The multidimensional nature of the problem of school safety must therefore be approached holistically, and any attempt to address the problem requires a combined effort from all the parties involved. From the literature review, for example, it seems clear that a poor family background is one of the main causes of school violence and crime in South Africa (compare Chapter 2).The findings and conclusion of this research project confirm that school safety as a subsection of school management can be promoted through the development of the school as a whole. This creates a chain reaction where the development of one subdivision of the school can lead to the more efficient functioning of another. Findings from this investigation make it clear that the development of school safety may ultimately lead to the restoration of a healthy culture of teaching and learning in schools.
533
$a
Electronic reproduction.
$b
Ann Arbor, Mich. :
$c
ProQuest,
$d
2023
538
$a
Mode of access: World Wide Web
650
4
$a
Teaching.
$3
517098
650
4
$a
Violence.
$3
528323
650
4
$a
Students.
$3
756581
650
4
$a
Curricula.
$3
3422445
650
4
$a
Teachers.
$3
529573
650
4
$a
School environment.
$3
541935
650
4
$a
School principals.
$3
541911
650
4
$a
Educational leadership.
$3
529436
655
7
$a
Electronic books.
$2
lcsh
$3
542853
690
$a
0449
710
2
$a
ProQuest Information and Learning Co.
$3
783688
710
2
$a
University of Johannesburg (South Africa).
$3
3555351
773
0
$t
Masters Abstracts International
$g
83-04.
856
4 0
$u
http://pqdd.sinica.edu.tw/twdaoapp/servlet/advanced?query=28372000
$z
click for full text (PQDT)
筆 0 讀者評論
館藏地:
全部
電子資源
出版年:
卷號:
館藏
1 筆 • 頁數 1 •
1
條碼號
典藏地名稱
館藏流通類別
資料類型
索書號
使用類型
借閱狀態
預約狀態
備註欄
附件
W9483693
電子資源
11.線上閱覽_V
電子書
EB
一般使用(Normal)
在架
0
1 筆 • 頁數 1 •
1
多媒體
評論
新增評論
分享你的心得
Export
取書館
處理中
...
變更密碼
登入