語系:
繁體中文
English
說明(常見問題)
回圖書館首頁
手機版館藏查詢
登入
回首頁
切換:
標籤
|
MARC模式
|
ISBD
FindBook
Google Book
Amazon
博客來
Learner Involvement in School Governance as an Aspect of School Management : = Implication for Whole School Development.
紀錄類型:
書目-電子資源 : Monograph/item
正題名/作者:
Learner Involvement in School Governance as an Aspect of School Management :/
其他題名:
Implication for Whole School Development.
作者:
Mabena, Lizan Thabi.
面頁冊數:
1 online resource (103 pages)
附註:
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-04.
Contained By:
Masters Abstracts International83-04.
標題:
Teaching. -
電子資源:
http://pqdd.sinica.edu.tw/twdaoapp/servlet/advanced?query=28370508click for full text (PQDT)
ISBN:
9798728281924
Learner Involvement in School Governance as an Aspect of School Management : = Implication for Whole School Development.
Mabena, Lizan Thabi.
Learner Involvement in School Governance as an Aspect of School Management :
Implication for Whole School Development. - 1 online resource (103 pages)
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-04.
Thesis (M.Ed.)--University of Johannesburg (South Africa), 2002.
Includes bibliographical references
Hierdie navorsing het die betrokkenheid van leerders in die skool ontwikkeling ondersoek. Die betrokkenheid van leerders in skool ontwikkeling is 'n noodsaaklike aspek van heel-skool ontwikkeling.In die ou paradigma was die bestuur van skole hoofsaaklik die doel van die prinsipaal. Die veranderinge wat in 1994 plaasgevind het, het gewys dat bestuur van skole demokraties moet wees. Nie die prinsipaal aleenlik moet die belangrike taak van onderwys vervul nie. Die Suid-Afrikaanse skole wet verskans die reg van ouers, leerders en opvoeders tot die bestuur van skole. Leerders is venote met ander lede van die skool en is nie in beheer van die skool nie. HuIle moet aktief aan die besluitneming deelneem en moet die geleentheid he om oor hulle probleme te praat.Die Verteenwoordigende Raad van die leerders moet die belange en menings van die leerders in die skool verteenwoordig. Daar word verwag dat die prinsipaal en beheerliggaam leerders sal ondersteun en beskerm. Samewerking tussen alle rolspelers is noodsaaklik. Verontregting van die een deur die ander is onaanvaarbaar. Dit impliseer dat die ontwrigting van skole onaanvaarbaar is.Daar moet 'n verhouding van wedersydse vertroue en respek tussen leerders en die beheerliggaam wees. Dit impliseer wedersydse respek en insluitend respek vir mekaar. Die navorsing argumenteer dat die betrokkenheid van die leerders in skole steeds onbevredigend is. Dit bly egter 'n probleem indien leerders nie ten voile aanvaar, of betrokke is nie om hul rol goed uit te voer. Dit het 'n negatiewe impak op die effektiewe bestuur van skole. Slegs wanneer die waarde van die betrokkenheid van leerders aanvaar word deur die ander lede van skole, sal skole ten voile ontwikkel.In hierdie studie, maak die navorser gebruik van 'n vraelys om data intesamel. Die vraelys is versprei onder opvoeders in Sekondere Skole om hulle persepsies ten sake betrokkenheid van leerders in die skool bestuur, vas te stel. Die bevinding is bespreek en word in hoofstuk drie van hierdie verhandeling weer gegee.
Electronic reproduction.
Ann Arbor, Mich. :
ProQuest,
2023
Mode of access: World Wide Web
ISBN: 9798728281924Subjects--Topical Terms:
517098
Teaching.
Index Terms--Genre/Form:
542853
Electronic books.
Learner Involvement in School Governance as an Aspect of School Management : = Implication for Whole School Development.
LDR
:05276nmm a2200337K 4500
001
2361336
005
20231019120558.5
006
m o d
007
cr mn ---uuuuu
008
241011s2002 xx obm 000 0 eng d
020
$a
9798728281924
035
$a
(MiAaPQ)AAI28370508
035
$a
(MiAaPQ)Johannesburg10185
035
$a
AAI28370508
040
$a
MiAaPQ
$b
eng
$c
MiAaPQ
$d
NTU
100
1
$a
Mabena, Lizan Thabi.
$3
3701995
245
1 0
$a
Learner Involvement in School Governance as an Aspect of School Management :
$b
Implication for Whole School Development.
264
0
$c
2002
300
$a
1 online resource (103 pages)
336
$a
text
$b
txt
$2
rdacontent
337
$a
computer
$b
c
$2
rdamedia
338
$a
online resource
$b
cr
$2
rdacarrier
500
$a
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-04.
500
$a
Advisor: Moloi, K. C.;Mestry, R.
502
$a
Thesis (M.Ed.)--University of Johannesburg (South Africa), 2002.
504
$a
Includes bibliographical references
520
$a
Hierdie navorsing het die betrokkenheid van leerders in die skool ontwikkeling ondersoek. Die betrokkenheid van leerders in skool ontwikkeling is 'n noodsaaklike aspek van heel-skool ontwikkeling.In die ou paradigma was die bestuur van skole hoofsaaklik die doel van die prinsipaal. Die veranderinge wat in 1994 plaasgevind het, het gewys dat bestuur van skole demokraties moet wees. Nie die prinsipaal aleenlik moet die belangrike taak van onderwys vervul nie. Die Suid-Afrikaanse skole wet verskans die reg van ouers, leerders en opvoeders tot die bestuur van skole. Leerders is venote met ander lede van die skool en is nie in beheer van die skool nie. HuIle moet aktief aan die besluitneming deelneem en moet die geleentheid he om oor hulle probleme te praat.Die Verteenwoordigende Raad van die leerders moet die belange en menings van die leerders in die skool verteenwoordig. Daar word verwag dat die prinsipaal en beheerliggaam leerders sal ondersteun en beskerm. Samewerking tussen alle rolspelers is noodsaaklik. Verontregting van die een deur die ander is onaanvaarbaar. Dit impliseer dat die ontwrigting van skole onaanvaarbaar is.Daar moet 'n verhouding van wedersydse vertroue en respek tussen leerders en die beheerliggaam wees. Dit impliseer wedersydse respek en insluitend respek vir mekaar. Die navorsing argumenteer dat die betrokkenheid van die leerders in skole steeds onbevredigend is. Dit bly egter 'n probleem indien leerders nie ten voile aanvaar, of betrokke is nie om hul rol goed uit te voer. Dit het 'n negatiewe impak op die effektiewe bestuur van skole. Slegs wanneer die waarde van die betrokkenheid van leerders aanvaar word deur die ander lede van skole, sal skole ten voile ontwikkel.In hierdie studie, maak die navorser gebruik van 'n vraelys om data intesamel. Die vraelys is versprei onder opvoeders in Sekondere Skole om hulle persepsies ten sake betrokkenheid van leerders in die skool bestuur, vas te stel. Die bevinding is bespreek en word in hoofstuk drie van hierdie verhandeling weer gegee.
520
$a
This research investigated the involvement of learners in school development. The involvement of learners in school development is an essential aspect of whole-school development.In the old paradigm, the management of schools was primarily the purpose of the principal. The changes that took place in 1994 showed that management of schools must be democratic. The principal alone must not fulfill the important task of education. The South African Schools Act enshrines the right of parents, learners and educators to manage schools. Learners are partners with other members of the school and are not in control of the school. They must actively participate in the decision making and must have the opportunity to talk about their problems.\\The Representative Council of the learners must represent the interests and opinions of the learners in the school. It is expected that the principal and governing body will support and protect learners. Cooperation between all role players is essential. Infringement of one by the other is unacceptable. This implies that the disruption of schools is unacceptable.There must be a relationship of mutual trust and respect between learners and the governing body. It implies mutual respect and including respect for each other. The research argues that the involvement of the learners in schools is still unsatisfactory. However, it remains a problem if learners do not fully accept, or are involved in performing their role well. This has a negative impact on the effective management of schools. Only when the value of the involvement of learners is accepted by the other members of schools, schools will fully develop.In this study, the researcher uses a questionnaire to collect data. The questionnaire was distributed among educators in Secondary Schools to determine their perceptions regarding the involvement of learners in school management. The finding was discussed and is given again in chapter three of this treatise.
533
$a
Electronic reproduction.
$b
Ann Arbor, Mich. :
$c
ProQuest,
$d
2023
538
$a
Mode of access: World Wide Web
650
4
$a
Teaching.
$3
517098
650
4
$a
Students.
$3
756581
650
4
$a
Democracy.
$3
519163
650
4
$a
Decision making.
$3
517204
650
4
$a
Educational administration.
$3
2122799
655
7
$a
Electronic books.
$2
lcsh
$3
542853
690
$a
0514
710
2
$a
ProQuest Information and Learning Co.
$3
783688
710
2
$a
University of Johannesburg (South Africa).
$3
3555351
773
0
$t
Masters Abstracts International
$g
83-04.
856
4 0
$u
http://pqdd.sinica.edu.tw/twdaoapp/servlet/advanced?query=28370508
$z
click for full text (PQDT)
筆 0 讀者評論
館藏地:
全部
電子資源
出版年:
卷號:
館藏
1 筆 • 頁數 1 •
1
條碼號
典藏地名稱
館藏流通類別
資料類型
索書號
使用類型
借閱狀態
預約狀態
備註欄
附件
W9483692
電子資源
11.線上閱覽_V
電子書
EB
一般使用(Normal)
在架
0
1 筆 • 頁數 1 •
1
多媒體
評論
新增評論
分享你的心得
Export
取書館
處理中
...
變更密碼
登入