語系:
繁體中文
English
說明(常見問題)
回圖書館首頁
手機版館藏查詢
登入
回首頁
切換:
標籤
|
MARC模式
|
ISBD
FindBook
Google Book
Amazon
博客來
Marketing Culture in Public Schools : = Implications for School Management.
紀錄類型:
書目-電子資源 : Monograph/item
正題名/作者:
Marketing Culture in Public Schools :/
其他題名:
Implications for School Management.
作者:
Mahamood, Abdul Samed.
面頁冊數:
1 online resource (90 pages)
附註:
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-03.
Contained By:
Masters Abstracts International83-03.
標題:
Public schools. -
電子資源:
http://pqdd.sinica.edu.tw/twdaoapp/servlet/advanced?query=28331718click for full text (PQDT)
ISBN:
9798738688416
Marketing Culture in Public Schools : = Implications for School Management.
Mahamood, Abdul Samed.
Marketing Culture in Public Schools :
Implications for School Management. - 1 online resource (90 pages)
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-03.
Thesis (M. Ed)--University of Johannesburg (South Africa), 1998.
Includes bibliographical references
Bemarking is 'n belangrike deel van enige organisasie. AIle skole kan ook baat deur die noukeurige ondersoek van die leerlinge en gemeenskap se belange en behoeftes en die daaropvolgende pogings om meer presies na hierdie behoeftes om te sien Die onderwys en die gepaardgaande opvoeding raak veral kwesbaar as hulle nie totaal vertroud is met die behoeftes van hul kliente nie. Skole is dus verplig om hul verhoudinge met hul kliente te heroorweeg. Dit kan 'n aanvang neem met die nodige herkenning dat diegene wat van skooldienste gebruik maak nie net as kliente beskou moet word nie maar dat hulle ook mense is met regte en wat sekere verwagtinge koester.Skoolbemarking is tot onlangs veral by staatskole 'n ietwat vreemde konsep. Dit is verder ook beskou as lets wat in die onderwys afgedwing word aangesien dit meer tuishoort by sakeondernemings. Inteendeel moet dit Hewer aanvaar word as 'n belangrike skoolbedrywigheid wat daartoe bydra om die standaard van opvoeding te verbeter. Waar skoolbemarking by die ander elemente van skoolbestuur gelntegreer word, dra dit by tot die verbetering hiervan. Hierdie studie beklemtoon o.a. dat noukeurige beplanning die kern vorm van effektiewe skoolbemarking. Daar word ook sekere voorstelle gemaak ten opsigte van huidige bemarkingstegnieke.Soos voorheen reeds aangedui het die meerderheid van skoolhoode tot onlangs onder die wanindruk verkeer dat bemarking heeltemal onvanpas op skoolvlak is. Die feit bly staan dat die meerderheid van die skole op die een of ander tyd skoolbemarking onderneem het alhoewel dit in die meeste gevalle instinkmatig en sonder formele beplanning plaasgevind het.Die wet op skoolbemarking verplig skole om die een of ander bemarking te onderneem om sodoende die bestaande hulpmiddels te vermeerder en verbeter en om te vergoed vir die vermindering in die Staat se toelae. 'n Bemarkingsperspektief kan ook grotendeels bydra om skole te Iaat besef dat tensy hulle probleme in terme van kwaliteit en dienste aanspreek, bly dit heelwat onwaarskynlik dat hulle hierdie addisionele hulpmiddels kan bekom.Die belangstelling in skoolbemarking en die opvoedkundige dienste het 'n hupstoot ontvang deur die onlangse skoolwet nr 48/1996. 'n Basiese mikpunt van die regering is om die doeltreffendheid van skole te bewerkstelling deur 'n toename in die mededinging tussen skole aan te moedig. Dit was een van die onderlinggende doelstellings van die Skoolwet wat poog om aan ouers 'n groter verskeidenheid van skole te bled deur die skole in meer mededingende posisie te stuur. Die eindresultaat van hierdie skoolbeleid was om skole met 'n nuwe verskeidendheid bemarkingskenmerke toe te rus.'n Fundamentele beginsel is dat skole bestaan om dienste aan hul kliente te verskaf en te voldoen aan die behoeftes van leerlinge en ouers. Die mite wat voorheen bestaan het dat slegs opgeleide en professionele mense toegerus is om te voldoen aan hierdie behoeftes is die nekslag toegedien, deur die Wet op Onderwys.Hoofstuk Een van hiedie proefskrif was daarop gerig om die probleem aangaande skoolbemarking te omskryf. Die algemene en spesifieke doelstellings asook die gepaardgaande metodOlogie wat hierby toegepas is, is ook hier uiteengesit.Hoofstuk Twee behels 'n breedvoerige uiteensetting van sommige van die bestaande literaatuur oor die aard en wese van skoolbemarking. Die kiem is hier veral geplaas om aan die uiteenlopende sienswyses van verskillende deskundiges op die gebied van skoolbemarking uiting te gee.
Electronic reproduction.
Ann Arbor, Mich. :
ProQuest,
2023
Mode of access: World Wide Web
ISBN: 9798738688416Subjects--Topical Terms:
542577
Public schools.
Index Terms--Genre/Form:
542853
Electronic books.
Marketing Culture in Public Schools : = Implications for School Management.
LDR
:08084nmm a2200373K 4500
001
2361334
005
20231019120558.5
006
m o d
007
cr mn ---uuuuu
008
241011s1998 xx obm 000 0 eng d
020
$a
9798738688416
035
$a
(MiAaPQ)AAI28331718
035
$a
(MiAaPQ)Johannesburg9194
035
$a
AAI28331718
040
$a
MiAaPQ
$b
eng
$c
MiAaPQ
$d
NTU
100
1
$a
Mahamood, Abdul Samed.
$3
3701993
245
1 0
$a
Marketing Culture in Public Schools :
$b
Implications for School Management.
264
0
$c
1998
300
$a
1 online resource (90 pages)
336
$a
text
$b
txt
$2
rdacontent
337
$a
computer
$b
c
$2
rdamedia
338
$a
online resource
$b
cr
$2
rdacarrier
500
$a
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-03.
500
$a
Advisor: Bisschoff, T. C.
502
$a
Thesis (M. Ed)--University of Johannesburg (South Africa), 1998.
504
$a
Includes bibliographical references
520
$a
Bemarking is 'n belangrike deel van enige organisasie. AIle skole kan ook baat deur die noukeurige ondersoek van die leerlinge en gemeenskap se belange en behoeftes en die daaropvolgende pogings om meer presies na hierdie behoeftes om te sien Die onderwys en die gepaardgaande opvoeding raak veral kwesbaar as hulle nie totaal vertroud is met die behoeftes van hul kliente nie. Skole is dus verplig om hul verhoudinge met hul kliente te heroorweeg. Dit kan 'n aanvang neem met die nodige herkenning dat diegene wat van skooldienste gebruik maak nie net as kliente beskou moet word nie maar dat hulle ook mense is met regte en wat sekere verwagtinge koester.Skoolbemarking is tot onlangs veral by staatskole 'n ietwat vreemde konsep. Dit is verder ook beskou as lets wat in die onderwys afgedwing word aangesien dit meer tuishoort by sakeondernemings. Inteendeel moet dit Hewer aanvaar word as 'n belangrike skoolbedrywigheid wat daartoe bydra om die standaard van opvoeding te verbeter. Waar skoolbemarking by die ander elemente van skoolbestuur gelntegreer word, dra dit by tot die verbetering hiervan. Hierdie studie beklemtoon o.a. dat noukeurige beplanning die kern vorm van effektiewe skoolbemarking. Daar word ook sekere voorstelle gemaak ten opsigte van huidige bemarkingstegnieke.Soos voorheen reeds aangedui het die meerderheid van skoolhoode tot onlangs onder die wanindruk verkeer dat bemarking heeltemal onvanpas op skoolvlak is. Die feit bly staan dat die meerderheid van die skole op die een of ander tyd skoolbemarking onderneem het alhoewel dit in die meeste gevalle instinkmatig en sonder formele beplanning plaasgevind het.Die wet op skoolbemarking verplig skole om die een of ander bemarking te onderneem om sodoende die bestaande hulpmiddels te vermeerder en verbeter en om te vergoed vir die vermindering in die Staat se toelae. 'n Bemarkingsperspektief kan ook grotendeels bydra om skole te Iaat besef dat tensy hulle probleme in terme van kwaliteit en dienste aanspreek, bly dit heelwat onwaarskynlik dat hulle hierdie addisionele hulpmiddels kan bekom.Die belangstelling in skoolbemarking en die opvoedkundige dienste het 'n hupstoot ontvang deur die onlangse skoolwet nr 48/1996. 'n Basiese mikpunt van die regering is om die doeltreffendheid van skole te bewerkstelling deur 'n toename in die mededinging tussen skole aan te moedig. Dit was een van die onderlinggende doelstellings van die Skoolwet wat poog om aan ouers 'n groter verskeidenheid van skole te bled deur die skole in meer mededingende posisie te stuur. Die eindresultaat van hierdie skoolbeleid was om skole met 'n nuwe verskeidendheid bemarkingskenmerke toe te rus.'n Fundamentele beginsel is dat skole bestaan om dienste aan hul kliente te verskaf en te voldoen aan die behoeftes van leerlinge en ouers. Die mite wat voorheen bestaan het dat slegs opgeleide en professionele mense toegerus is om te voldoen aan hierdie behoeftes is die nekslag toegedien, deur die Wet op Onderwys.Hoofstuk Een van hiedie proefskrif was daarop gerig om die probleem aangaande skoolbemarking te omskryf. Die algemene en spesifieke doelstellings asook die gepaardgaande metodOlogie wat hierby toegepas is, is ook hier uiteengesit.Hoofstuk Twee behels 'n breedvoerige uiteensetting van sommige van die bestaande literaatuur oor die aard en wese van skoolbemarking. Die kiem is hier veral geplaas om aan die uiteenlopende sienswyses van verskillende deskundiges op die gebied van skoolbemarking uiting te gee.
520
$a
Marketing is an important part of any organization. All schools can also benefit from the careful investigation of the pupils' and community's interests and needs and the subsequent efforts to look after these needs more precisely. Education and the accompanying education become particularly vulnerable if they are not completely familiar with the needs of their clients do not. Schools are therefore obliged to reconsider their relationships with their clients. This can begin with the necessary recognition that those who use school services should not only be considered as clients, but that they are also people with rights and who cherish certain expectations.School marketing has been a somewhat strange concept, especially in state schools, until recently. Furthermore, it was also considered Latvian that is enforced in education as it belongs more to business enterprises. On the contrary, it must be accepted as an important school activity that contributes to improving the standard of education. Where school marketing is integrated with the other elements of school management, it contributes to the improvement of this. This study emphasizes a.o. that careful planning forms the core of effective school marketing. Certain suggestions are also made regarding current marketing techniques.As previously indicated, the majority of school heads were, until recently, under the false impression that marketing was completely inappropriate at school level. The fact remains that the majority of schools have undertaken school marketing at one time or another, although in most cases this has happened instinctively and without formal planning.The law on school marketing obliges schools to undertake some kind of marketing in order to increase and improve the existing aids and to compensate for the reduction in the State's grant. A marketing perspective can also largely contribute to making schools realize that unless they address problems in terms of quality and services, it remains highly unlikely that they will be able to acquire these additional tools.The interest in school marketing and the educational services received a boost by the recent school law no. 48/1996. A basic aim of the government is to achieve the efficiency of schools by encouraging an increase in the competition between schools. This was one of the mutual objectives of the School Act, which seeks to offer parents a greater variety of schools by placing the schools in a more competitive position. The end result of this school policy was to equip schools with a new variety of marketing features.A fundamental principle is that schools exist to provide services to their clients and meet the needs of pupils and parents. The myth that previously existed that only educated and professional people are equipped to meet these needs has been dealt the blow, by the Education Act.Chapter One of this dissertation was aimed at defining the problem regarding school marketing. The general and specific objectives as well as the associated methodology applied here are also detailed here.Chapter Two comprises a detailed exposition of some of the existing literature on the nature and essence of school marketing. The seed was placed here in particular to express the diverse views of different experts in the field of school marketing.
533
$a
Electronic reproduction.
$b
Ann Arbor, Mich. :
$c
ProQuest,
$d
2023
538
$a
Mode of access: World Wide Web
650
4
$a
Public schools.
$3
542577
650
4
$a
Parents & parenting.
$3
3562799
650
4
$a
Teaching.
$3
517098
650
4
$a
Students.
$3
756581
650
4
$a
Democratization.
$3
570502
650
4
$a
Teams.
$3
3546566
650
4
$a
School principals.
$3
541911
650
4
$a
Decision making.
$3
517204
650
4
$a
Initiatives.
$3
3564334
650
4
$a
Community.
$3
531337
650
4
$a
Secondary schools.
$2
bicssc
$3
1556944
650
4
$a
Education.
$3
516579
650
4
$a
School effectiveness.
$3
3685557
650
4
$a
Accountability.
$3
3435301
650
4
$a
Educational administration.
$3
2122799
650
4
$a
Research.
$3
531893
650
4
$a
Interviews.
$3
856777
650
4
$a
Literature reviews.
$3
3559998
650
4
$a
Learning.
$3
516521
655
7
$a
Electronic books.
$2
lcsh
$3
542853
690
$a
0515
690
$a
0514
690
$a
0454
690
$a
0338
710
2
$a
ProQuest Information and Learning Co.
$3
783688
710
2
$a
University of Johannesburg (South Africa).
$3
3555351
773
0
$t
Masters Abstracts International
$g
83-03.
856
4 0
$u
http://pqdd.sinica.edu.tw/twdaoapp/servlet/advanced?query=28331718
$z
click for full text (PQDT)
筆 0 讀者評論
館藏地:
全部
電子資源
出版年:
卷號:
館藏
1 筆 • 頁數 1 •
1
條碼號
典藏地名稱
館藏流通類別
資料類型
索書號
使用類型
借閱狀態
預約狀態
備註欄
附件
W9483690
電子資源
11.線上閱覽_V
電子書
EB
一般使用(Normal)
在架
0
1 筆 • 頁數 1 •
1
多媒體
評論
新增評論
分享你的心得
Export
取書館
處理中
...
變更密碼
登入