語系:
繁體中文
English
說明(常見問題)
回圖書館首頁
手機版館藏查詢
登入
回首頁
切換:
標籤
|
MARC模式
|
ISBD
FindBook
Google Book
Amazon
博客來
The Principal as Facilitator of School Management : = Implication for Whole School Development.
紀錄類型:
書目-電子資源 : Monograph/item
正題名/作者:
The Principal as Facilitator of School Management :/
其他題名:
Implication for Whole School Development.
作者:
Mikosi, Nkhangweni Edith.
面頁冊數:
1 online resource (93 pages)
附註:
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-05.
Contained By:
Masters Abstracts International83-05.
標題:
Teaching. -
電子資源:
http://pqdd.sinica.edu.tw/twdaoapp/servlet/advanced?query=28325500click for full text (PQDT)
ISBN:
9798738676086
The Principal as Facilitator of School Management : = Implication for Whole School Development.
Mikosi, Nkhangweni Edith.
The Principal as Facilitator of School Management :
Implication for Whole School Development. - 1 online resource (93 pages)
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-05.
Thesis (M.Ed.)--University of Johannesburg (South Africa), 2000.
Includes bibliographical references
Die algemene doelstelling van hierdie studie was om verskeie aspekte van die skoolhoof as fasiliteerder in die bestuur en ontwikkeling van die hele skool te ondersoek. Die navorsingsprobleem is soos volg geformuleer: (a)Wat is die rol van die skoolhoof as fasiliteerder in die beheer en bestuur van die skool? (b)Hoe kan die skoolhoof as fasiliteerder bydra tot die ontwikkeling van die hele skool? Die doelwitte van die studie was om te bespreek wat heelskool-ontwikkeling is, sowel as die rol van die skoolhoof as fasiliteerder van heelskool-ontwikkeling en hindernisse in die implementering van heelskool-ontwikkeling. Die literatuur toon dat die skoolhoof 'n sleutelfaktor in die oorlewing van enige skool se effektiwiteit is. Dit blyk dat die skoolhoof as fasiliteerder die inisiatief moet neem om met die onderwysers, leerders en ouers saam te werk om die hele skool te bestuur en te ontwikkel. Die skoolhoof behoort fasiliteringsvaardighede, kennis en kreatiwiteit te gebruik om die hele skool te ontwikkel. As fasiliteerder is die primere taak van die skoolhoof om 'n aktief funksionerende skool te vestig waar die basiese administratiewe en opvoedkundige aktiwiteite glad en effektief verloop. 'n Effektiewe skoolhoof ontwikkel gesonde interpersoonlike en deelnemende verhoudings wat noodsaaklik is vir die daarstelling van 'n effektiewe skool. Om dit te bewerkstelling moet by of sy omgewings skep waarin onderwysers, leerders en ouers die geleentheid het om kennis en vaardighede wat vir heelskool-ontwikkeling be nodig word, te verwerf. Die proses van heelskool-ontwikkeling kan slegs 'n werklikheid word deur die skoolhoof se verbintenis tot die bereiking van gedeelde doelstellings, gedeelde beheerinisiatiewe, leerderprestasie, verbetering van die onderwysers se moreel en begronde leierskap. In hierdie studie is 'n gestruktureerde vraelys gebruik om vas te stel wat onderwysers se opinie is aangaande die bestuur van die gemeenskap as 'n aspek van heelskool-ontwikkeling en die skoolhoof as fasiliteerder as komponent daarvan. Die bespreking van tien items wat spesifiek van toepassing is op die rol van die skoolhoof as fasiliteerder in heelskoolontwikkeling dui daarop dat die meeste respondente van mening was dat die hoofde van hulle skole wel samewerking en gedeelde besluitneming bevorder, dat hulle onderwysers in skoolsake betrek en wel 'n fasiliteringsrol in verskeie bestuurs - en onderrigaktiwiteite speel. Die items wat verder deur faktoranalise geredusser is, het gelei tot een oorkoepelende faktor ten opsigte van die bestuur van die gemeenskap, naamlik deelnemende skool-gemeenskapvennootskappe. Uit die data-analise blyk dat die meeste respondente gedeeltelik tot volledig saamstem dat deelnemende skool-gemeenskap-vennootskappe 'n belangrike aspek van heelskool-ontwikkeling is. Die skoolhoof as fasiliteeder speel duidelik 'n belangrike rol in die ontwikkeling en bevordering van deelnemende skool-gemeenskap-vennootskappe wat noodsaaklik is vir heelskool-ontwikkeling.
Electronic reproduction.
Ann Arbor, Mich. :
ProQuest,
2023
Mode of access: World Wide Web
ISBN: 9798738676086Subjects--Topical Terms:
517098
Teaching.
Index Terms--Genre/Form:
542853
Electronic books.
The Principal as Facilitator of School Management : = Implication for Whole School Development.
LDR
:07161nmm a2200337K 4500
001
2361331
005
20231019120557.5
006
m o d
007
cr mn ---uuuuu
008
241011s2000 xx obm 000 0 eng d
020
$a
9798738676086
035
$a
(MiAaPQ)AAI28325500
035
$a
(MiAaPQ)Johannesburg3529
035
$a
AAI28325500
040
$a
MiAaPQ
$b
eng
$c
MiAaPQ
$d
NTU
100
1
$a
Mikosi, Nkhangweni Edith.
$3
3701990
245
1 4
$a
The Principal as Facilitator of School Management :
$b
Implication for Whole School Development.
264
0
$c
2000
300
$a
1 online resource (93 pages)
336
$a
text
$b
txt
$2
rdacontent
337
$a
computer
$b
c
$2
rdamedia
338
$a
online resource
$b
cr
$2
rdacarrier
500
$a
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-05.
500
$a
Advisor: Squelch, J. M.
502
$a
Thesis (M.Ed.)--University of Johannesburg (South Africa), 2000.
504
$a
Includes bibliographical references
520
$a
Die algemene doelstelling van hierdie studie was om verskeie aspekte van die skoolhoof as fasiliteerder in die bestuur en ontwikkeling van die hele skool te ondersoek. Die navorsingsprobleem is soos volg geformuleer: (a)Wat is die rol van die skoolhoof as fasiliteerder in die beheer en bestuur van die skool? (b)Hoe kan die skoolhoof as fasiliteerder bydra tot die ontwikkeling van die hele skool? Die doelwitte van die studie was om te bespreek wat heelskool-ontwikkeling is, sowel as die rol van die skoolhoof as fasiliteerder van heelskool-ontwikkeling en hindernisse in die implementering van heelskool-ontwikkeling. Die literatuur toon dat die skoolhoof 'n sleutelfaktor in die oorlewing van enige skool se effektiwiteit is. Dit blyk dat die skoolhoof as fasiliteerder die inisiatief moet neem om met die onderwysers, leerders en ouers saam te werk om die hele skool te bestuur en te ontwikkel. Die skoolhoof behoort fasiliteringsvaardighede, kennis en kreatiwiteit te gebruik om die hele skool te ontwikkel. As fasiliteerder is die primere taak van die skoolhoof om 'n aktief funksionerende skool te vestig waar die basiese administratiewe en opvoedkundige aktiwiteite glad en effektief verloop. 'n Effektiewe skoolhoof ontwikkel gesonde interpersoonlike en deelnemende verhoudings wat noodsaaklik is vir die daarstelling van 'n effektiewe skool. Om dit te bewerkstelling moet by of sy omgewings skep waarin onderwysers, leerders en ouers die geleentheid het om kennis en vaardighede wat vir heelskool-ontwikkeling be nodig word, te verwerf. Die proses van heelskool-ontwikkeling kan slegs 'n werklikheid word deur die skoolhoof se verbintenis tot die bereiking van gedeelde doelstellings, gedeelde beheerinisiatiewe, leerderprestasie, verbetering van die onderwysers se moreel en begronde leierskap. In hierdie studie is 'n gestruktureerde vraelys gebruik om vas te stel wat onderwysers se opinie is aangaande die bestuur van die gemeenskap as 'n aspek van heelskool-ontwikkeling en die skoolhoof as fasiliteerder as komponent daarvan. Die bespreking van tien items wat spesifiek van toepassing is op die rol van die skoolhoof as fasiliteerder in heelskoolontwikkeling dui daarop dat die meeste respondente van mening was dat die hoofde van hulle skole wel samewerking en gedeelde besluitneming bevorder, dat hulle onderwysers in skoolsake betrek en wel 'n fasiliteringsrol in verskeie bestuurs - en onderrigaktiwiteite speel. Die items wat verder deur faktoranalise geredusser is, het gelei tot een oorkoepelende faktor ten opsigte van die bestuur van die gemeenskap, naamlik deelnemende skool-gemeenskapvennootskappe. Uit die data-analise blyk dat die meeste respondente gedeeltelik tot volledig saamstem dat deelnemende skool-gemeenskap-vennootskappe 'n belangrike aspek van heelskool-ontwikkeling is. Die skoolhoof as fasiliteeder speel duidelik 'n belangrike rol in die ontwikkeling en bevordering van deelnemende skool-gemeenskap-vennootskappe wat noodsaaklik is vir heelskool-ontwikkeling.
520
$a
The general objective of this study was to investigate various aspects of the principal as a facilitator in the management and development of the entire school. The research problem is formulated as follows: (a) What is the role of the principal as facilitator in the control and management of the school? (b) How can the principal as a facilitator contribute to the development of the whole school?The aims of the study were to discuss what whole-school development is, as well as the role of the principal as facilitator of whole-school development and barriers in the implementation of whole-school development.The literature shows that the principal is a key factor in the survival of any school's effectiveness. It appears that the principal as facilitator must take the initiative to work together with the teachers, learners and parents to manage and develop the whole school. The principal should use facilitation skills, knowledge and creativity to develop the whole school. As a facilitator, the principal's primary task is to establish an actively functioning school where the basic administrative and educational activities run smoothly and effectively. An effective principal develops healthy interpersonal and participatory relationships which are essential for the establishment of an effective school. To achieve this, it must create environments in which teachers, learners and parents have the opportunity to acquire knowledge and skills needed for whole-school development. The process of whole-school development can only become a reality through the principal's commitment to the achievement of shared objectives, shared management initiatives, learner performance, improving the teachers' morale and grounded leadership.In this study, a structured questionnaire was used to determine what the teachers' opinion is regarding the management of the community as an aspect of whole school development and the principal as facilitator as a component thereof. The discussion of ten items that specifically apply to the role of the principal as a facilitator in whole-school development indicates that most respondents were of the opinion that the principals of their schools do promote cooperation and shared decision-making, that they involve teachers in school matters and do play a facilitating role in various management - and teaching activities. The items that were further reduced by factor analysis led to one overarching factor regarding the management of the community, namely participatory school-community partnerships. From the data analysis, it appears that most respondents partially to fully agree that participatory school-community partnerships are an important aspect of whole-school development. The principal as facilitator clearly plays an important role in the development and promotion of participatory school-community partnerships which are essential for whole-school development.
533
$a
Electronic reproduction.
$b
Ann Arbor, Mich. :
$c
ProQuest,
$d
2023
538
$a
Mode of access: World Wide Web
650
4
$a
Teaching.
$3
517098
650
4
$a
School environment.
$3
541935
650
4
$a
Teachers.
$3
529573
650
4
$a
Decision making.
$3
517204
650
4
$a
Education.
$3
516579
655
7
$a
Electronic books.
$2
lcsh
$3
542853
690
$a
0515
710
2
$a
ProQuest Information and Learning Co.
$3
783688
710
2
$a
University of Johannesburg (South Africa).
$3
3555351
773
0
$t
Masters Abstracts International
$g
83-05.
856
4 0
$u
http://pqdd.sinica.edu.tw/twdaoapp/servlet/advanced?query=28325500
$z
click for full text (PQDT)
筆 0 讀者評論
館藏地:
全部
電子資源
出版年:
卷號:
館藏
1 筆 • 頁數 1 •
1
條碼號
典藏地名稱
館藏流通類別
資料類型
索書號
使用類型
借閱狀態
預約狀態
備註欄
附件
W9483687
電子資源
11.線上閱覽_V
電子書
EB
一般使用(Normal)
在架
0
1 筆 • 頁數 1 •
1
多媒體
評論
新增評論
分享你的心得
Export
取書館
處理中
...
變更密碼
登入